Modulekode | INL 812 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Teoretiese benaderings vir inligtingorganisering en -herwinning word bestudeer met insluiting van metadata, ontologieë en taksonomieë. Die organisering van inligting asook die berging, toeganklikmaking en opsporing daarvan word aangespreek. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App